Kontak


Henriëtte Joubert-Pienaar

Kontak Besonderhede & Aanwysings

145 Sefako Makgato Rylaan

Sinoville, Pretoria

082 551 2341

Stuur vir Henriëtte ‘ n boodskap

Your Name (required)

Your Email (required)

Your Telephone Number

Subject

Your Message

Aanwysings

Vanaf die N1 (Pretoria na Polokwane)

  • Neem die Sefako Makgatho (Zambezi) afrit
  • Draai links ne Sinoville/Wonderboom lughawe
  • Ry 6.5km op Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan
  • Draai links in Marija Straat
  • Draai onmiddelik links in Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan se dienspad
  • Die MULTI-DISSIPLINÊRE TERAPIESENTRUM is geleë aan u linkerkant na ongeveer 300m by 145 Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan

Vanaf die middestad van Pretoria

  • Neem Steve Biko (Voortrekkers) Straat/ M5 (die pad verby die Steve Biko Akademiese Hospitaal) na Annlin
  • Ry oor die berg by Wonderboom Hoërskool
  • Ry reguit met Lavender Rylaan Wes (R101). Dit sal Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan word.
  • Op Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan ry vir 1,7km
  • Draai regs in Aldo Straat.
  • Draai onmiddelik links in Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan se dienspad
  • Die MULTI-DISSIPLINÊRE TERAPIESENTRUM is geleë aan u regterkant by 145 Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan

GPS koordinate

  • 28°12’47.6″E | 25°40’49.3″S
  • 28.213216 | -25.680367
  • Google Maps

pdf kaart met aanwysings